Symphonic Praise 2016

Symphonic Praise 2016
past 3 months ago

Starts: Saturday, 24 September, 2016 05:00pm

Ends: Saturday, 24 September, 2016 06:30pm

Event Details

Join the Cape Town Gospel Choir for a fantastic evening of some of the greatest hymns ever written.

NEW! Bigger hall, better sightlines, better acoustics, more space, parking!

---------------------------

Origin South Africa is delighted to present a second evening of some of the greatest Christian hymns and songs ever written. The programme will consist of songs spanning centuries of music, right up to today, and will invite audience participation.

Following the runaway success of last year's event, Origin SA will host the Cape Town Gospel Choir and a full symphony orchestra for an evening of some of the greatest hymns ever written.

The Cape Town Gospel Choir works to promote unity in the church and our often sadly-divided society. We are a multi-racial, non-denominational Christian choir, seeking to exemplify our faith and the Good News in our home city of Cape Town.

The all-new programme will include To God Be The Glory, Praise My soul The King Of Heaven, And Can It Be, and many more.

We've listened to the feedback from last year, and this year Symphonic Praise is on at St James Church, Kenilworth on Saturday 24 September at 7pm. This provides outstanding sightlines from each seat, ample parking, better sound and more comfort than last year's venue. Tickets (R145 each) are available from the choir by phoning 021 975 1329 or emailing info@ctgc.org.za or online on this website.

For more information, contact the Cape Town Gospel Choir on 021 975 1329, info@ctgc.org.za or www.ctgc.org.za

----------------------------------

Origin Suid-Afrika is verheug om 'n tweede aand van 'n paar van die grootste Christelike gesange en liedere wat ooit geskryf is aan te bied. Die program bestaan uit liedjies wat strek oor eeue van musiek, tot en met hedendaagse musiek, en sal gehoor deelname uitnooi.

Na aanleiding van die wegholsukses van verlede jaar se byeenkoms bied Origin SA die Cape Town Gospel Choir en 'n volle simfonie-orkes aan vir 'n aand van 'n paar van die grootste liedere wat ooit geskryf is.

Die Cape Town Gospel Choir se doel is om eenheid in die kerk en ons dikwels ongelukkige-verdeelde samelewing te bevorder. Ons bestaan uit verskeie rasse en is 'n denominasie vrye Christelike koor, wat ons geloof uitleef en die goeie nuus versprei in ons stad, Kaapstad.

Die hele nuwe program sal insluit To God Be The Glory, Praise my soul the King of Heaven, And Can It Be en nog vele meer.

Ons het geluister na die terugvoer van verlede jaar se vertoning, en vanjaar se Symphonic Praise is op die pragtige Hoofsaal aan St James Church, Kenilworth op Saterdag 24 September om 19:00. Dit bied 'n uitstekende uitsig vanaf elke sitplek, genoeg parkering, beter klank en meer gemak as verlede jaar se lokaal aan. Kaartjies (R145 elk) is beskikbaar by die koor deur 021 975 1329 te skakel of e-pos info@ctgc.org.za of aanlyn op hierdie webwerf.

Vir meer inligting, kontak die Cape Town Gospel Choir op 021 975 1329, info@ctgc.org.za of www.ctgc.org.za