Lynette Beer se Wys Jou Ware Kleure Werkswinkel

Lynette Beer se Wys Jou Ware Kleure Werkswinkel
past 4 months ago

Starts: Saturday, 6 August, 2016 07:00am

Ends: Saturday, 6 August, 2016 11:00am

Event Details

Voel jy soms of jou man jou nie liefhet nie en of jy net nie genoeg waardeer word by die werk nie? Of wonder jy waarom jy so skielik kwaad en geïrriteerd raak oor die kleinste goedjies wat jou kinders aanvang?

Wys jou ware kleure is nie jou tipiese werkswinkel nie. Op haar opgewekte en opregte manier, praat Lynette Beer met jou hart. Maak reg vir 'n oggend propvol giggel, selfontdekking en 'aha!'-oomblike. Geen mens sal onveranderd daar wegstap nie!

SPESIALE AANBOD EKSKLUSIEF VIR LESERS: Bespreek voor 8 Julie op voelgoed.co.za/lees-leer-leef en betaal slegs R150 per persoon (was R300)
+ kry Lynette se nuwe boek, Watter kleur is jou persoonlikheid, en ‘n kleurprofiel assesering, gratis!