Kitaar en Kwatryn

Kitaar en Kwatryn
past 2 months ago

Starts: Wednesday, 5 October, 2016 04:00pm

Ends: Wednesday, 5 October, 2016 06:30pm

Event Details

Op Woensdag 5 Oktober neem Laurinda deel aan 'n gesprek oor die interaksie tussen musiek en poësie, saam met Chris Chameleon, Andries Bezuidenhout, Herman van den Berg, Hunter Kennedy en Franco Prinsloo. Tussendeur die gesprek speel die kunstenaars van hul liedjies.

Dit vind in die Miriam Makeba-teater op Unisa se hoofkampus in Pretoria plaas vanaf 18:00 tot 20:30.

Besprekings (teen R50) kan gedoen word by Zané Loftie-Eaton: 012 429 6308 of loftiz@unisa.ac.za