Iron Adventures Kariba Trip

Iron Adventures Kariba Trip
past over 1 year ago

Starts: Friday, 24 April, 2015 12:00am

Ends: Friday, 24 April, 2015 03:00am

Event Details

Ons beplan om na Kariba in Zimbabwe te ry via Botswana en Zambia op 90% teer met ons bikes in April 2015. Ons behoort so 9 dae weg te wees vanaf die huis. Ons moet solank begin met beplanning en geld spaar. Enige voorstelle is welkom en jy mag nog vriende nooi wat dit sal wil mee maak.