Hart van Windhoek MTB Fietsresies

Hart van Windhoek MTB Fietsresies
past over 2 years ago

Starts: Saturday, 6 September, 2014 04:00am

Event Details

Op julle merke, gereed, KLOP!

Inskrywings geld SLUIT IN JOU HART VAN WINDHOEK KAARTJIE vir Sat 6 September

Die prys uitdeling gebeur rondom 12h00 in Hart van Windhoek, op die verhoog
***‘Lucky Draws’ kan slegs gewen word deur mense wat fisies by die prysuitdeling is

Kinder Roete
‘n Kort roete binne die gronde van HvW vir die kleinspan

Genot Roete
‘n 19Km genot rit vir die hele familie

Tussen-In Roete
Vir die meer ernstige ryer wat nog nie heeltemal gereed is vir die challenge nie

60Km Mannie Heymans challenge
Vir die ernstige ryer, Tegnies gevorderde roete sluit in ‘Urban’ roete asook Veld roete.

Kontant Pryse te Wen:
Groot kontantpryse te wen.
PLUS hierdie ongelooflike LUCKY DRAW pryse:
· Tussen-In Roete Lucky Draw – Wen ‘n 4-span inskrywing vir die FNB Desert Dash MTB resies!!!
· Challenge Roete Lucky Draw – Wen 2 retoer Air Namibia vlugte van Windhoek/Walvisbaai na Kaapstad en terug.

Ook: Sien vir Vanessa Haywood IN AKSIE by die Hart van Windhoek MTB Challenge – Mannie Heymans roete.