'Dagdronk, kom ons raak 'n biedjie Dagdronk'.
Dis weer Oppikoppi en 'n paar dae van non-stop party en geen worries. Ons gaan 'n dedictaed #swanesang10 set speel. Ruan Vermeulen van Am I Collective gaan crazy visuals doen en ons gaan harder as ooit gooi!!!!
Sien julle by die boonste bar!!!