Event Details
Creating Sustainable Models for Fringe Theatre in South Africa – Hayleigh Evans & POPArt #vrynge
Eng 90 min
Gratis / Free vrynge farm (Room Nr 3)
POPArt (JHB) co-owner, Hayleigh Evans will facilitate a 90 minute discussion around creating sustainable models for Fringe Theatre in South Africa. Part presentation / Part discussion, the talk will look at the current state of South Africa’s fringe industry and options available for independent producers in SA. The discussion will revolve around creating solutions for a more stable and sustainable circuit for performers and producers. Evans cofounded POPArt, a theatre production company and performing arts centre in Johannesburg’s Maboneng Precinct. She played a vital role in building the brand as the Precinct’s Cultural Manager.
*****
POPArt (JHB) se mede-eienaar Hayleigh Evans gaan ‘n 90 minute bespreking fasiliteer oor die skepping van volhoubare modelle vir Fringe Teater in Suid-Afrika. Die praatjie, wat deels aanbieding en deels bespreking is, sal kyk na die huidige stand van Suid-Afrika se Fringebedryf en die opsies wat beskikbaar is vir onafhanklike
vervaardigers in SA. Die bespreking sal handel oor oplossings vind vir ‘n meer stabiele en volhoubare kringloop vir toneelspelers en vervaardigers. Evans was medestigter van POPArt, die teater-vervaardigers en sentrum vir uitvoerende kunste in Johannesburg se Maboneng-distrik. Sy het ’n ingtegrale rol gespeel om die Distrik se handelsmerk te ontwikkel as hul Kulturele
Bestuurder.