Search

ended about 8 years

CHILL - A Variety of Smooth Music - Jaconell Mouton & friends

By ERT Etienne Rousseau Theatre Sasolburg South Africa

Share this event with friends

Event Details

Artists: Jaconell Mouton (main - vocals, keyboard & saxophone) with Coenie de Villiers (vocals), Clinton Viljoen (vocals), Mauritz Lotz (ghitaar), Denny Lalouette (bass ghitaar) and Vinnie Henrico (drums). Jaconell Mouton is better known as musical producer for the television program, Noot vir Noot. Few people know of the music she feels within her being, waiting for opportunity to emerge when workload and schedules permit. This concert allows you to get to know Jaconell better as two exceptional artists, Coenie de Villiers and Clinton Viljoen plus some of the country`s best musicians, Mauritz Lotz, Denny Lalouette and Vinnie Henrico are invited to share some of her favourite music with the audience. Jaconell Mouton is meer bekend as die musiekregisseur van die vermaaklikheidsprogram, Noot vir Noot. Min mense ken egter die musiek wat elke dag in haar binneste rondmaal en wat dikwels in die agtergrond moet wag vir die regte geleentheid tussen besige skedules deur. Met hierdie konsert kan jy Jaconell beter leer ken wanneer sy 2 uitstekende gaskunstenaars, Coenie de Villiers en Clinton Viljoen nooi om saam met haar en die land se beste musikante, Mauritz Lotz (kitaar), Denny Lalouette (baskitaar) en Vinnie Henrico (tromme) ’n verskeidenheid van haar gunsteling musiek met jou deel. Die program bestaan uit oorspronklike werke, asook musiek van o.a. David Foster, Jonathan Butler, Sting en vele meer. Dit beloof om ’n ongelooflike sielverrykende ervaring te wees waar jy jou oë kan toemaak en in ’n musikale sprokieswêreld verdwyn.”
Google Map
Top Locations
Locations & Categories
All Event Categories

Sign In

Discover great experiences with eGotickets