Book Festival

Book Festival
past over 1 year ago

Fri, Feb 24 7:00AM - Sun, Feb 26 1:00PM

Pniel, South Africa Pniel, South Africa

Event Details

Die Adam Small-fees is `n unieke geleentheid om van ons beste skrywers te ontmoet en ietsie te ondervind van die unieke erfenis van ons dorp Pniël . Toegang is gratis en u kan van die dorpenaars se lekkernye probeer, u sal dalk wil terugkom vir meer. Kom geniet die geleentheid saam met ons. Viva Pniël ! Viva Adam Small !