Saterdag 6 September: Huisgenoot Hart van Windhoek (Familie Dag)

Saterdag 6 September: Huisgenoot Hart van Windhoek (Familie Dag)
past over 2 years ago

Starts: Saturday, 6 September, 2014 08:00am

Event Details

Windhoek se geliefde kos en musiek fees is terug

Dis amper weer tyd vir die fees wat harte laat gons, die Huisgenoot Hart van Windhoek fees is om die draai en vanjaar se fees beloof om een vir die boeke te wees.

Saterdag nooi ons oud en jonk uit om ‘n dag saam met ons te kom geniet, daar sal van te kies-en-keur wees vir die tong, spesiaale vermaak vir die kinders asook optredes deur van Suid-Afrika se top kunstenaars insluitend Jay, Ray Dylan, Riana Nel, Country trio Blackbyrd en vele meer plaaslike en Suid-Afrikaanse optredes. Die Huisgenoot Hart van Windhoek dien as platvorm vir alle plaaslike kunstenaars om die verhoog te deel met Suid-Afrika se bestes.

Soveel top kunstenaars op 1 verhoog: 5 en 6 Sept gaan GROOT wees by Doc Jubber gronde.

Line-up:

10:00 Hekke maak oop
10:15 DJ Reiner
11:00 Sanet Lambrechts Music
11:35 Shannon Grellmann
12:25 Dans Dans Lisa
13:15 Joshua na die Reën
14:00 Nadine
14:55 BlackByrd
15:45 Radio Kalahari - RKO
16:45 Jay
17:40 Riana Nel
18:35 Karen Zoid
19:25 Snotkop
20:20 Elvis Blue
21:15 Emo Adams
22:05 Ray Dylan
23:00 Springbok Nude Girls
00:00 Radio Kalahari Orkes

*Begin tye mag wissel

Kaartjies vir beide dae is te kry by Computicket of Checkers Shoprite en wissel vanaf N$95 tot N$135. Kinders onder 12 kry toegang vir net N$25. Kaartjies sal ook by die hekke beskikbaar wees. Gaan na www.hartvanwindhoek.com vir nog inligting of bel ons by +264-81-627-8801