Pavillion Street Party : Riding for Simone

Pavillion Street Party : Riding for Simone
past about 2 years ago

Sat, May 28. 8:00AM - 11:00AM

Keimoes, Northern Cape, South Africa Keimoes, South Africa

Event Details

Keimoes Pavillion Pub & Grill bied aan weer Street Party. Kom geniet hierdie dag saam en kom kyk wat kan ons Bikers met hulle yster perde regtig doen. Daar is klomp pryse te wen in die "lucky draw" asook baie vermaak vir die dag. Alle fonds insameling word geskenk aan klein Simone Coetzee want tans versterk na n gruwe ongeluk vroeer in april. Ons nooi almal uit oud en jonk , vriende en familie om n dag kom te beleef wat altyd sal onthou word.