HIStorymaker Kamp 2014

HIStorymaker Kamp 2014
past about 2 years ago

Starts: Friday, 12 September, 2014 01:00pm

Ends: Sunday, 14 September, 2014 11:00am

Event Details

Ons jaarlikste HIStorymaker kamp gaan hierdie jaar jou uitdaag om met "ridiculous faith" te leef. Kom groei saam met ons as ons na die storie van Elisa kyk!

Koste: R350
Plek: Wemmershoek (www.bigoak.co.za)

Inskrywings open Sondag 3 Augustus!